Search

The Heunis Chronicles

Our Journey

Category

Potgooi

Potgooi 30

Episode 30; oftewel Reeks 2 Episode 3 (soos DSTV alles nou klassifiseer). Ek gesels oor die FIFA Wêreldbeker, Gary the Tooth Fairy & Sharleen Surty Richards.

Potnotas:

Alternatiewelik laai af of luister op iTunes.

Potgooi 29

Orlando skare
Blou Bulle wen Super 14 finaal in Orlando

Die 2de potgooi vandat ons weer in 2006 terug Suid-Afrika toe gekom het. Soos belowe is hierdie potgooi meer positief as die vorige een. ­čÖé

Potnotas:

Alternatiewelik laai af of luister op iTunes.

Potgooi 28!

Ja julle hier (na 4 jaar!!) is ons weer. Ons lig luisteraars in wat van ons geword het sedert 2006 te ons laas ge-“pot” het. Ek kla oor misdaad en die regering.

Potnotas:


of laai af.

Onthou Attie se potgooi feed vir die wat wil inteken.

Potgooi 27

Potnotas:


of laai af.

Potgooi 26

‘n Vol program vanaand. Attie se nuwe paspoort maak Len├ę groen van jaloesie. Rugby (nie te veel nie ek belowe) en avontuur dek vanaand se sport. Britte se eie mediseine. Kan Afrikaans “mainstream” in Britanje word?

Skakels:


of laai af.

Potgooi 25

Die groot vraag: Seuntjie of dogtertjie? word beantwoord. Attie word ‘n Pommie. SA op die regte spoor wat jag aanbetref.

Skakels:

of laai af.

Potgooi 24

Ja ons is weer terug en ons gesels lekker in hierdie deel 2 van Die Laphil├Á Florida verslag saam met Boerseun en Boerdogter.

Links:


of laai af.

Potgooi 23

Nuwe potgooiers, Ertjie Heunis, Van der Watt en Beukes kruis swaarde (nie rêrig nie), Britse huispryse, sport en die BBC se nuutste bydrae to opvoeding.

of laaif af.

Potgooi 22

George Clooney en sy flieks, Brokeback Mountain, Homoseksualitiet (dit volg dan), Geld en standaard van lewe en Len├ę word uitgevang deur moderne tegnologie.


of laai af.

Blog at WordPress.com.

Up ↑