
Die 2de potgooi vandat ons weer in 2006 terug Suid-Afrika toe gekom het. Soos belowe is hierdie potgooi meer positief as die vorige een. 🙂
Potnotas:
Die 2de potgooi vandat ons weer in 2006 terug Suid-Afrika toe gekom het. Soos belowe is hierdie potgooi meer positief as die vorige een. 🙂
Potnotas:
June 10, 2010 at 20:02
En ek het gedink jy gaan goeie nuus potgooi maak, maar nou praat jy oor die Blou Bulle ….. eish, dis nie goeie nuus sover dit my aangaan nie, siende ek is n Stormers / WP Supporter.
Volgende stap nou is om Elke en Lane ook by te kry.
Lekker geluister in elke geval 🙂
July 1, 2010 at 09:49
I’m working on it.
June 14, 2010 at 15:18
jipppeeeeee Attie is terug.
Ons sal nog die familie mis en teverede wees met Attie se stem in opinies.
July 1, 2010 at 09:48
Een van die dae; wees net geduldig!
June 14, 2010 at 15:44
Dis interessant dat jy jou (relatief) positief ingestelde potgooi met rugby begin. Rugby is nou maar eenmaal belangrik in die Afrikaner psige 🙂
Die rowers wat die Porteguese joernaliste beroof het, waarna jy verwys, is reeds in een van die spesiale howe wat vir die SWC opsy gesit is, tot 15-jaar tronkstraf gevonnis. Sal dit nou nie help indien alle misdade daai tipe prioriteit en spoedige hof verrigtinge sou kry nie?