OscarHier is die 1ste foto van Oscar (amptelike naam Oz of Aquador). Hy is ‘n opregte (met pampiere) Duitse Herdershond. Hy is geteel in Port Elizabeth en is gebore op die 4de April 2008 (dit maak hom amper 4 maande oud). Sover is ek baie beïndruk met sy geaardheid; ek dink hy gaan ‘n goeie waghond wees. En hy is baie oulik met Elke (ons 22 maande oue dogter). Hy is mal oor ons nuwe grasperk en die is al ingewy!

Nog fotos van Oscar.