Ek het ontdek dat die eerste Heunis in Suid Afrika was Hermanus Heunis. Hermanus Heunis was gebore op die 19de 1798 in Leiden, Nederland. Hy’t Suid-Afrika toe geimmigreer in 1798 (toe hy 30 jaar oud was).

Dit beteken dat ons lot nou al 207 jaar lank in Suid-Afrika is.

Hermanus het sommer in sy eerste jaar in SA met Maria Catherina Gerber getrou. Hulle het toe die volgende jaar hulle eerste kind gehad.

Hermanus is 15 jaar later oorlede. Hy het al 15 jaar van sy lewe in SA in Swellendam gebly.

Ek het ‘n search gedoen vir Heunisse in Leiden, maar ek het niks gekry nie. Ek wonder wat het met die res van die Heunisse geword?