Die nuwe Klipdrift advertensie is nogal snaaks, maar weird terselfde tyd. Ek laaik ‘it want dis in Afrikaans.