Hierdie is ons eerste podcast. Julle sal sien ons sukkel maar by party plekke, maar ons is relatief tevrede met die eerste probeerslag. Die cast is 30 min lank. Om te luister, regs klik (right-click) die icon bo en stoor (Save target as…) die MP3 op jou rekenaar en luister dan daarna op jy eie tyd. Jy kan ook stream deur net te klik op die icon.

Laai af. Tot my groot spyt is hierdie MP3 skoonveld.